Ds. Etienne Maritz is op 17 Maart 1954 op Groblershoop in die Noord-Kaap, as een van ‘n tweeling, gebore.
Op 17-jarige ouderdom het hy tot bekering gekom en het die Here hom geroep om die evangelie te verkondig.
(Visited 228 times, 1 visits today)