-
Ps 95 Kom ons loof God as ons koning en herder
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 95 KOM ONS LOOF GOD AS ONS KONING EN HERDER ! Dié psalm is deel van die agt psalms wat God se koningskap en regverdige regering prys en verkondig. In die vorige psalm het die digter die Here opgeroep om geregtigheid te laat geskied en die goddelose te straf.…
-
Ps 96 Loof die regverdige Regter en Koning
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 96 LOOF DIE REGVERDIGE REGTER EN KONING ! Die Here is die regverdige Regter wat regverdig sal oordeel oor die nasies. Hy moet deur die ganse skepping geprys en geëer word vir die lof wat Hom toekom as REGVERDIGE REGTER. Tans is daar nog baie onreg in die wêreld,…
-
Ps 97 Juig oor die Here as Koning
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 97 JUIG OOR DIE HERE AS KONING! Die Here is Koning! Hy is die Allerhoogste bo alle gode en alles op die aarde. Geregtigheid en reg is die fondasie waarop sy troon gebou is. Hy regeer met reg en geregtigheid en Hy is in oorlog teen alle vorms van…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)