-
Ps 6 Boetepsalm in groot benoudheid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS – Psalm 6 'N BOETEPSALM IN GROOT BENOUDHEID Hierdie is een van die sewe Psalms wat deur die kerk as Boetepsalms beskou word. Net soos die vorige psalms is dit ook ‘n gebed onder aanvegtinge van sy vyande. Die druk van die aanslag maak dat sy geestelike kragte begin meegee en…
-
Ps 4 Aandlied
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 4 ‘N AANDLIED Hierdie psalm sluit nou aan by die vorige en is vir dieselfde omstandighede geskryf. Indien dit nie gerig was op die tyd van Absalom se opstand nie, is dit in en vir ‘n soortgelyke situasie geskryf. Die koning se eer is op die spel.…
(Visited 2 646 times, 1 visits today)