Ps 33 Die Here sorg

BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 33 DIE HERE SORG Die psalm begin met ses strofes en eindig met ses strofes. Tussenin is vier stelle van agt strofes. Die twee stelle van ses strofes aan die begin en aan die einde handel albei oor blydskap in die Here. Die volk moet die Here loof en […]

Ps 32 Getuienis oor die vreugde van skuldvergifnis

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 32 GETUIENIS OOR DIE VREUGDE VAN SKULDVERGIFNIS Hierdie psalm is die persoonlike getuienis van ‘n gelowige wat vir ‘n tyd lank in sonde en afvalligheid gelewe het, en die gebrek aan vrede en vreugde, wat dit meebring, baie intens beleef het. Sy skuldige gewete het hom dag en nag […]

Ps 31 Verlos my want my tye is in U hand

BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS: Psalm 31 TEMA: VERLOS MY, WANT MY TYE IS IN U HAND Dawid se lewe is ‘n lewe van stryd en oorlog ter wille van die Here. Hy is God se volk se koning en word voortdurend bedreig deur God se vyande. Hulle is samesweerders wat hom voortdurend beskinder en planne […]

Ps 30 Loof God dat Hy my uit die dood gered het

BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 30   LOOF DIE HERE DAT HY MY VAN DIE DOOD GERED HET!   Hierdie is ‘n lofpsalm uit dankbaarheid. Toe dit met Dawid goed gegaan het, het hy hoogmoedig geword en op homself begin vertrou. Die Here het ernsige siekte oor hom laat kom, om hom te leer […]

Ps 29 Gee die Here eer oor sy stem in die natuur

BYBELSTUDIES UIT DIE PSALMS : Psalm 29   GEE EER AAN DIE HERE WEENS SY STEM IN DIE NATUUR   Die Here openbaar Homself in die natuur. Veral in kragtige natuurverskynsels soos in weerligte, donderstorms en watervloede sien ons die krag en majesteit van die Here. Paulus leer dieselfde: “Want sy onsigbare dinge kan van […]

Ps 28 Gebed om verlossing

BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 28   GEBED OM VERLOSSING   Hierdie psalm is, net soos die vorige twee psalms, ‘n gebed om verlossing van dreigende doodsgevaar. Die digter wil nie deur die goddeloses omkom nie. Nie omdat hy bang is vir die dood nie, maar omdat mense dan sal dink dat hy self […]