Ps 63 My siel dors na God

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 63 MY SIEL DORS NA GOD ! Psalm 63 is een van die mooiste en intiemste gedigte van Dawid, wat sy diep geestelike verhouding met God openbaar! Die psalm is baie persoonlik en op God alleen gerig. Dawid was in die woestyn en ver van die heiligdom waar hy […]

Ps 62 Nogtans sal my siel stil wees voor God

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : PSALM 62 NOGTANS SAL MY SIEL STIL WEES VOOR GOD Die digter beskryf die toestand van sy siel te midde van groot aanvegtinge. Mense wat magtig lyk, bedreig hom, maar hulle is eintlik baie nietig omdat hy op God vertrou. Al is die bedreiging hoe groot, nogtans sal sy siel […]

Ps 61 Ewige koningskap en ewige sekuriteit

BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS : Psalm 61 EWIGE KONINGSKAP EN EWIGE SEKURITEIT ! Dawid het die gedig geskryf oor die tyd toe hy uit Jerusalem moes vlug. Waarskynlik was dit met die opstand van Absalom toe Dawid in Mahanaim was. Die spanning was vir hom byna te veel, maar hy neem weer sy toevlug na […]

Ps 60 Gebed en vertroue na neerlaag

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 60 GEBED EN VERTROUE NA NEERLAAG ! Psalm 60 handel oor ‘n ervaring van neerlaag tydens gevegte teen die Arameërs van Mesopotamië, sowel as dié van Soba. Terwyl Dawid teen hulle geveg het, het die Edomiete agter sy rug ingekom en groot skade aangerig aan die jong koninkryk. Dawid […]

Ps 59 God is my veilige Vesting

BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 59 GOD IS MY VEILIGE VESTING Psalm 59 vertel van die gedurige stryd wat Dawid teen Saul gehad het terwyl hy nie vir Saul enige rede gegee het om hom dood te maak nie. Saul vervolg Dawid in ‘n aanhoudende waansinnige vasbeslotenheid om hom uit die weg te ruim […]

Ps 58 Daar is tog n God wat reg laat geskied

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 58 DAAR IS TOG ‘N GOD WAT REG LAAT GESKIED! Sien Ps. 11. Psalm 58 is ‘n gebed dat God die ongeregtigheid van goddelose leiers en slegte mense tot niet sal maak. Dit is baie sleg vir ‘n land as goddelose mense, met geen norme, in leiersposisies kom. Hulle […]

Ps 57 My hart is gerus want ek skuil onder U vlerke

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 57 MY HART IS GERUS, WANT EK SKUIL ONDER U VLERKE ! Psalm 57 kom baie ooreen met die vorige psalm. Albei begin met die gebed om genade. Dawid word hier nog steeds deur Saul vervolg. Hierdie keer vra hy twee keer “wees my genadig”. Dit dui op die […]

Ps 56 Ek prys God wat my red van die dood

BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS : Psalm 56 EK PRYS GOD WAT MY RED VAN DIE DOOD! Klaagliedere 3 en Ps. 37:7. As Dawid bang is, kies hy om op God te vertrou. Hierdie vertroue vind by hom altyd uitdrukking in gebed om hulp. Die digter vertrou op die beloftes van God. As God hom beskerm, […]

Ps 55 Gebed tot God enigste antwoord in smart

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 55 GEBED TOT GOD IS DIE ENIGSTE ANTWOORD IN DIEPE HARTSEER Dawid het al baie aanvegtinge beleef. Sy hele lewe was vol daarvan. Nou het hy egter die ergste beleef. Hy is deur sy vriend in die steek gelaat. Dikwels het sy vyande sy ondergang gesoek. Nou in dit […]

Ps 54 Gebed om verlossing van grimmige vyande

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 54 GEBED OM VERLOSSING VAN GRIMMIGE VYANDE! Dawid was as koning van God se volk voortdurend in stryd teen magte wat teen hom opgestaan het en teen hom saamgespan het. Die oorsaak van hierdie gebed om verlossing was die Sifiete wat vir Saul laat weet het dat Dawid by […]