Klanklesings

  • Gaan werk in My wingerd

    Mat. 21:28; Joh. 4:31 Hierdie preek is in Stampriet gepreek, Junie 1982.

  • Die hemel

    Open. 21 Gepreek in NG Gemeente Stampriet, Namibië, 1982.

  • Die nou poort

    Mat. 5 – 7 Ds B Mostert en ds E Maritz preek albei in een diens oor dieselfde boodskap. N G Gemeente Stampriet, Namibië, 1982

(Visited 6 017 times, 1 visits today)