Klanklesings

  • Die belangrikste vraag

    Mat. 27:22 Gepreek deur ds André van der Berg tydens sy bediening in Keetmanshoop, Namibië, min of meer in 1981.

  • Te laat vir Jackie

    Hebr. 6 ‘n Begrafnisdiens Ds André van der Berg is die prediker.  Gepreek terwyl hy in die bediening was in Keetmanshoop, min of meer in 1982.

  • Krag van onselfsugtige gebedslewe

    Jak. 4, 5 Nader tot God en Hy sal tot julle nader.  Biddeloosheid is net so ‘n groot sonde soos hoerery en moord.  Dit is die verbreking van jou gemeenskap met God;  jou gemeenskap met God is die hart van christenskap. Biddeloosheid maak jou wêreldsgesind. Is daar gebrokenheid in jou hart?

(Visited 6 048 times, 1 visits today)