Ps 40 God is getrou in nood

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 40   GOD IS GETROU IN NOOD   Dié psalm is ‘n samevattende getuienis oor wat Dawid oor God beleef en geleer het in tye van nood. Dit handel oor die feit dat die gelowige, wat op God vertrou, Hom as betroubaar sal beleef. Dawid word dan ook ‘n […]

Ps 39 Gee vir my kwaliteitlewe

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 39 Gee vir my ‘n lewe van kwaliteit   Dawid het uit sy siekte, wat in Psalm 38 beskryf word, geleer dat sy lewe verganklik en nietig is. Juis daarom wil hy vir God laat dink aan sy broosheid, sodat Hy nie aanhou om hom so te tugtig dat die […]

Ps 38 Vergewe my en genees my

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 38 VERGEWE MY EN GENEES MY   Dawid is oortuig dat sy siekte die tugtiging van die Here op sy sonde is. Siekte is nie altyd ‘n straf op sonde nie. Dikwels het dit maar net te doen met die feit dat ons deel het aan die verganklik-heid en […]

Ps 37 Vertrou God ten aanskoue van voorspoed

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 37   VERTROU OP DIE HERE AS JY DIE VOORSPOED VAN DIE GODDELOSE SIEN   Psalm 37 is weer ‘n alfabetiese gedig, soos Psalm 25. Dit is geskryf as wysheidsliteratuur. Die digter skryf oor die gelowige wat swaarkry, teenoor die goddelose met wie dit voorspoedig gaan. As mens egter […]

Ps 36 Eienskappe van goddelose teenoor God

BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS: Psalm 35 HERE STRY TEEN MY VYANDE ! Hierdie is weer ‘n psalm van gebed om verlossing van die digter se vyande. Die psalm bestaan uit drie dele, waarin Dawid bid om ‘n ingryping van God en optrede teen sy vyande, die rede waarom hy nie sy vyande se aanvalle verdien […]

Ps 35 Here stry teen my vyande

BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS: Psalm 35 HERE STRY TEEN MY VYANDE ! Hierdie is weer ‘n psalm van gebed om verlossing van die digter se vyande. Die psalm bestaan uit drie dele, waarin Dawid bid om ‘n ingryping van God en optrede teen sy vyande, die rede waarom hy nie sy vyande se aanvalle verdien […]

Ps 34 Die Here beskerm die gelowige

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 34 DIE HERE BESKERM DIE GELOWIGE! Dié psalm is ook in alfabetiese volgorde geskryf, soos Psalm 25. Dit bestaan hoofsaaklik uit twee dele. Die eerste deel handel oor die ondervinding van uitredding uit ‘n lewensgevaarlike krisis, en die tweede deel oor wat ons daaruit kan leer. Dawid het, op vlug […]