Nie deur eie krag

11 Maart 2007 Sag. 4:1-14 Dit is ‘n boodskap vir die nuwe jaar. Die tempel van die Here moet herbou word, nie deur krag of deur geweld nie, maar deur God se Gees.