BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 11 WEES NIE KLEINGELOWIG NIE! Psalm 11 gaan oor kalme vertroue in God in tye van groot gevaar, soos ook in Ps. 7 en 10. Dit gaan weer oor die stryd tussen die gelowige en die ongelowige en God se rol in die beskerming van die gelowige wat op […]
Monthly Archives: Junie 2017
Ps 10 Neem toevlug tot God
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 10 TEEN HOOGMOEDIGE VYANDE NEEM TOEVLUG TOT GOD! Dié psalm is ‘n verlenging van die vorige. Albei die psalms se meeste strofes begin met ‘n opvolgende letter van die alfabet wat vanaf Ps. 9 deurloop na Ps. 10. Waarskynlik was dit oorspronklik een psalm. Albei psalms gaan oor die […]
Ps 9 Danksegging vir groot verlossing
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 9 DANKSEGGING VIR ‘N GROOT VERLOSSING Psalm 9 en 10 is ‘n eenheid. Psalm 9 is ‘n loflied na redding uit ‘n krisis wat die digter tot by die dood gebring het. Terselfdertyd is dit ook ‘n getuienis oor die betroubaarheid van God in die uitredding van sy […]
Ps 8 Wat is die mens?
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 8 WAT IS DIE MENS? Ps. 8 is ‘n meditatiewe liriek wat handel oor die grootheid van God, soos geopenbaar in die skepping, en in vergelyking daarmee die nietigheid van die mens. Eers praat hy namens “ons”, al die gelowiges, en dan getuig hy van wat hyself […]