BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 17 GEBED OM REDDING Hierdie psalm gaan weer oor die harde werklikheid van vervolging en verdrukking deur die goddelose. In die OT was die geestelike oorlog ook ‘n fisiese oorlog omdat dit daar nog gegaan het oor die fisiese volk van God wat bewaar moes bly, sodat die Messias […]
Monthly Archives: Julie 2017
Ps 16 God die hoogste goed
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 16 GOD DIE HOOGSTE GOED Vers 1-4: God is Dawid se vertroue en vervulling. Hy stel nie in afgode belang nie, want die Here self is vir hom meer as alles wat die wêreld hom kan bied. Hy vertrou op die Here vir sy veiligheid, terwyl sy lewe bedreig […]
Ps 15 Wie mag vertoef in U tent, o Here?
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 15 WIE MAG VERTOEF IN U TENT, O HERE? Die hoogste begeerte wat ‘n mens kan hê, is om in God se teenwoordigheid te kom en daar te bly. Weens die sondeval is dit onmoontlik. God is heilig en geen onreine kan in sy teenwoordigheid kom en bly leef […]
Is jy gereed vir die dood? Gesprek 4
Joh. 4:14; 1 Thes. 1:7-9; Rom. 14: 17 Hierdie is die laaste gesprek, in ‘n reeks van 4, met Estie Geldenhuys oor die tema: Is jy gereed vir die dood?
Is jy gereed vir die dood? Gesprek 3
Open. 22:12; 1 Kor. 3:13 Hierdie is die 3de gesprek, in ‘n reeks van 4, met Estie Geldenhuys oor die tema: Is jy gereed vir die dood? Presies wanneer hierdie gesprekke plaasgevind het, is ons nie seker van nie.
Is jy gereed vir die dood? Gesprek 2
Ef. 2:1; Ef. 5:4 Hierdie is die tweede gesprek, in ‘n reeks van 4, met Estie Geldenhuys oor die tema: Is jy gereed vir die dood? Ons is nie seker van die tyd waarin hierdie gesprekke praasgevind het nie.
Is jy gereed vir die dood? Gesprek 1
Joh. 3:16 Hierdie is die eerste van ‘n reeks van 4 gesprekke met Estie Geldenhuys. Ons is nie seker van die tyd waarin hierdie gesprekke plaasgevind het nie – in elk geval na die dood van ons 2 seuns. Tema: Is jy gereed vir die dood?
Ps 14 Goddeloosheid van die mens
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS – Psalm 14 GODDELOOSHEID VAN DIE MENS Die mens is in sy wese sondig en goddeloos. Dit is sy natuurlike geaardheid. Daarom redeneer baie van hulle God uit hul lewens uit, leef dan soos hulle wil en vervolg selfs die volk van God. Die Here is egter vír die regverdiges en […]
Ps 13 Gebedsvertroue van Dawid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS – Psalm 13 GEBEDSVERTROUE VAN DAWID Dié psalm gaan oor gebedsvertroue wat na vore kom in direkte gebedsworsteling met die Here self, tot daar deurgebid is en die bidder oorgaan in lofprysing. Dit was een van Dawid se groot geestelike geheime dwarsdeur sy hele lewe. Die druk van sy teenstanders het […]
Ps 12 Leuens heers by mense; God is waarheid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS – Psalm 12 LEUENS HEERS ONDER DIE MENSE; GOD IS WAARHEID Dié psalm handel oor die sondige natuur van die mens, wat in sondige planne en dade na vore kom, en dit vir die regverdige moeilik maak om uit te hou te midde van soveel bedrog en oneerlikheid. Die volk van […]