Ps 4 Aandlied

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 4   ‘N AANDLIED   Hierdie psalm sluit nou aan by die vorige en is vir dieselfde omstandighede geskryf. Indien dit nie gerig was op die tyd van Absalom se opstand nie, is dit in en vir ‘n soortgelyke situasie geskryf. Die koning se eer is op die spel. […]