Jak. 4, 5 Nader tot God en Hy sal tot julle nader. Biddeloosheid is net so ‘n groot sonde soos hoerery en moord. Dit is die verbreking van jou gemeenskap met God; jou gemeenskap met God is die hart van christenskap. Biddeloosheid maak jou wêreldsgesind. Is daar gebrokenheid in jou hart?
Monthly Archives: September 2017
Leef soos Christus voor God en teenoor mekaar
Rom. 15 Om in alle omstandighede te leef soos God wil hê, moet ek vasgeanker wees in sy Woord. Die boodskap is gebring net na die verkiesing in 1994.
Ek sal U nie laat gaan tensy U my seën
Gen. 32:26 November 2002 Gebed en deurbid
Getuienis van Etienne Maritz
2 Kor. 12 Hierdie getuienisdiens is gepreek tydens die afskeidsdiens in Okahandja.
Die stem van een wat roep in die woestyn
Mat. 3 Hierdie preek is in 1982 gepreek teen die einde van Etienne se bediening in Okahandja. Die Here roep almal van ons om gewillig te wees om maar net ‘n stem vir Hom te wees.
Nuwe mens in Christus
Ef. 4:13; 17-22 Hierdie radiopreek is gepreek toe ons in Okahandja was.
Die Heilige Gees trek vir my die nuwe mens aan
Ef. 4 en 5 Hierdie is ‘n radiopreek wat in Namibië gepreek is, wat handel oor geestelike groei
Ps 20 Gebed vir die koning as hy optrek in die stryd
BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 20 GEBED VIR DIE KONING AS HY OPTREK IN DIE STRYD Dié psalm handel oor gebed voor ‘n oorlog, waarin die koning die bedeiging met gebed tegemoet gaan. Die volk bid saam met die koning in wisselsang. Die lied geld vir alle konings wat só op die Here vertrou. […]
Ps 18 Danklied na die oorwinning
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 18 DANKLIED NA DIE OORWINNING Dié lied word ook in 2 Sam. 22 aangetref. Dawid is deur die Here gered uit lewensgevaar. Hy is weer veilig en verklaar sy liefde en lof aan die Here. Hy dien die Here en lewe gehoorsaam aan Hom. Daarom gee God aan hom […]
Ps 19 Openbaring in natuur en Skriftuur
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 19 OPENBARING IN NATUUR EN SKRIFTUUR Die heerlikheid van God word geopenbaar in die natuur en in die Skrif. Die natuur praat sonder woorde terwyl die Woord van die Here woorde gebruik. In die natuur openbaar God Hom as Elohim en in die woord (wet) as Jahweh. El beteken […]