Die stem van een wat roep in die woestyn

Deel hierdie boodskap op sosiale media!

Mat. 3

Hierdie preek is in 1982 gepreek teen die einde van Etienne se bediening in Okahandja. Die Here roep almal van ons om gewillig te wees om maar net ‘n stem vir Hom te wees.