Mat. 27:22 Gepreek deur ds André van der Berg tydens sy bediening in Keetmanshoop, Namibië, min of meer in 1981.
Category Archives: Klanklesings
Te laat vir Jackie
Hebr. 6 ‘n Begrafnisdiens Ds André van der Berg is die prediker. Gepreek terwyl hy in die bediening was in Keetmanshoop, min of meer in 1982.
Gaan werk in My wingerd
Mat. 21:28; Joh. 4:31 Hierdie preek is in Stampriet gepreek, Junie 1982.
Die hemel
Open. 21 Gepreek in NG Gemeente Stampriet, Namibië, 1982.
Die nou poort
Mat. 5 – 7 Ds B Mostert en ds E Maritz preek albei in een diens oor dieselfde boodskap. N G Gemeente Stampriet, Namibië, 1982
Die Heilige Gees trek vir my die nuwe mens aan
Ef. 4 en 5 Hierdie is ‘n radiopreek wat in Namibië gepreek is, wat handel oor geestelike groei
Nuwe mens in Christus
Ef. 4:13; 17-22 Hierdie radiopreek is gepreek toe ons in Okahandja was.
Die stem van een wat roep in die woestyn
Mat. 3 Hierdie preek is in 1982 gepreek teen die einde van Etienne se bediening in Okahandja. Die Here roep almal van ons om gewillig te wees om maar net ‘n stem vir Hom te wees.
Getuienis van Etienne Maritz
2 Kor. 12 Hierdie getuienisdiens is gepreek tydens die afskeidsdiens in Okahandja.
Ek sal U nie laat gaan tensy U my seën
Gen. 32:26 November 2002 Gebed en deurbid