1 Joh. 1:5 Datum van preek: 24 Februarie 2000
Category Archives: Klanklesings
Honger na herlewing
Hosea 6; Jes. 41 Datum van preek: 25 Februarie 2000
Die Heilige Gees
Joh. 14:12-23, 27 Hierdie preek is op 16 Februarie 1985 gepreek, op Pinkstersondag. Dit is ‘n afsluitingspreek oor die bergpredikasie.
Waarom soek jy Jesus?
Joh. 6:26-40 Datum van preek: 10 Desember 1998
Hoe kry ek deel aan Jesus?
Joh. 6:41-59 Datum van die preek 11 Desember 1998 Hierdie is deel van ‘n reeks wat in Porterville gepreek is: JESUS, DIE EWIGE LEWE, WAT EWIG VERSADIG.
Jesus die Fontein van die Lewe
Joh. 7:37-39; Jes. 12:3 Datum van preek: 13 Desember 1998 Hierdie is deel van ‘n reeks wat in Porterville gepreek is: JESUS, DIE EWIGE LEWE, WAT EWIG VERSADIG
Uitnodiging van die Evangelie
Jes. 55 Datum van preek: 20 Februarie 2000
Ewige Verlossing deur die Bloed van Jesus
Datum van preek: 21 Februarie 2000
Gedenkdiens Ds Etienne Maritz
Open. 14:13 Gedenkdiens deur ds. Danie Steyn by die afsterwe van ds. Etienne Maritz te Koppies. NG Gemeente Koppies Weltevrede
Gedenkdiens van ds Etienne Maritz
Rom. 1:16-17 Dr. Bennie Mostert is die prediker by die begrafnisdiens. Ds. Johan Botha doen die bedankings. Mari Grové sing die lied aan die einde.