Eseg. 37
Category Archives: Klanklesings
Keer terug na Jesus
Mat. 16:24 Die pad na bekering. Dis ‘n preek na ‘n reeks oor die liefde van God, wat in Namibië gepreek is.
Volg jy My
Luk. 14
Leef as kinders van God
Mat 5:13 Hierdie preek is op 19 Oktober 1987 gepreek.
Wie is die God van die Bybel? Deel 1
Joh. 3:16
Wie is die God van die Bybel? Deel 2
Psalm 139:23-24
Jesus die Oplossing vir Sonde
1 Kor. 2:2 Hierdie is deel van die reeks JESUS DIE OPLOSSING VIR AL ONS NOOD
Jesus die Oplossing vir Spanning
Jes. 40:27-31 Hierdie preek is deel van die reeks JESUS DIE OPLOSSING VIR AL ONS NOOD
Die Heilige Gees
Joh. 14:12-23, 27 Hierdie preek is op 16 Februarie 1985 gepreek, op Pinkstersondag. Dit is ‘n afsluitingspreek oor die bergpredikasie.
Waarom soek jy Jesus?
Joh. 6:26-40 Datum van preek: 10 Desember 1998