BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 68 GOD IS ONS GOD VAN VERLOSSING ! Hierdie Ppalm is ‘n lied van oorwinning van die Here oor sy vyande. Dit gaan oor die Here se oorwinning oor die vyande van sy volk in die verlede en in die toekoms. Dit kan dus in twee groot dele opgedeel word: […]
Monthly Archives: Junie 2018
Ps 67 Geseend om n seen te wees
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 67 GESEËND OM ‘N SEËN TE WEES ! Dié psalm is ‘n danklied by die oes. God se genade word aan Israel geopenbaar in die natuur, sowel as in kragtige verlossinge van vyandige volke. Albei is ‘n kragtige getuienis van die liefde en betroubaarheid van die God van Israel […]
Ps 66 Loflied na verlossing
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 66 LOFLIED NA VERLOSSING ! Hierdie psalm sluit aan by die vorige. Waar die vorige ‘n loflied was vir oorvloedige reën, is hierdie een lofprysing uit dankbaarheid vir die verlossing uit die greep van vyandige mense. God het ‘n magtige uitredding bewerk en die volk kan weer gerus wees. […]
Ps 65 Loflied oor oorvloed
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 65 LOFLIED OOR OORVLOED ! God openbaar sy goedheid wanneer Hy sy volk se sondes vergewe, en hulle dan seën met oorvloed. Hy straf nie vir altyd nie. Inteendeel, Hy is haastig om te vergewe en dan sy goedheid oor sy kinders uit te giet. Hy wil graag die […]
Ps 64 God sal die goddelose vergeld
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 64 GOD SAL DIE GODDELOSE VERGELD ! Die stryd tussen die regverdige en die goddelose duur altyd voort. Die goddelose is van nature vyandig teenoor die regverdige, en beplan met skynheiligheid en listigheid sy ondergang. Die onopregtes spreek af om vir die opregtes strikke te stel en beskinder hulle […]