Ps 26 Dink aan my opregtheid Deel 1

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 26 DINK AAN MY OPREGTHEID Hierdie is ook een van die “onskuldpsalms” waarin Dawid vra die Here moet aan hom reg doen teenoor hulle wat hom vals beskuldig. Hy bedoel nie dat hy sondeloos volmaak is nie, maar dat hy nie skuldig is aan die dinge waarvan valse mense […]

Ps 25 Vergewing en bewaring

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 25 VERGEWING EN BEWARING Dié psalm is in die styl van akrostigi geskryf, hoewel ‘n gebroke vorm daarvan. Elke vers begin met ‘n letter van die Hebreeuse alfabet. Dit is in vele opsigte ‘n voortsetting van die vorige psalm. Dawid se siel word op die Here gerig. Dit spreek […]

Ps 24 Die Here is die magtige Koning

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 24 DIE HERE IS DIE MAGTIGE KONING Dié Psalm is moontlik gedig toe die ark oorgebring is van die huis van Obed-Edom na Jerusalem nadat Dawid die stad verower het (2 Sam. 6). God woon in Sion, daarom hoort die ark daar. Tog is Hy Skepper van die hele […]

Ps 23 Die Here is my Herder

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: PSALM 23 DIE HERE IS MY HERDER Die Here, die Verbondsgod, is Dawid se Herder. Hy is die een wat lewe in Homself het en dus alle vorms van lewe skep. Daarom kan Hy in alles voorsien. Omdat Hy in alles voorsien, sal sy kind niks kortkom nie. Hy sal hom […]

Ps 22 My God waarom het U my verlaat?

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 22 MY GOD, WAAROM HET U MY VERLAAT? In hierdie Psalm gaan die aanslag teen Dawid verder as die vorige kere. Die Here wag ook langer voor Hy uitred. Daarom brul hy soos ‘n leeu, roep hy aanhoudend om uitredding. Daar is geen antwoord van God se kant af […]

Ps 21 Danksegging vir die Oorwinning

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 21 DANKSEGGING VIR DIE OORWINNING Hierdie Psalm is ‘n opvolg van die vorige een. God se sterkte word geloof na die oorwinning waarin God Homself opnuut aan die koning en die volk geopenbaar het, in die wyse waarop Hy die oorwinning gegee het. Die gebed van die vorige Psalm […]