Oesfees 2007: Die Here is God

26 Augustus 2007 Jes. 40  &  1 Petr. 1:24-25 Die mens is verganklik;  dus moet die mens betyds sy/haar lewe met God regmaak. God is God en die mens is mens;  tog dra Hy ons soos op arendsvlerke.  Hy gee telkens vir ons nuwe moed en nuwe krag om voort te gaan.  Al wat ons […]

Lewe na die dood.

12 Augustus 2007 Luk. 16:19-31 Die boodskap handel oor wat met ‘n mens gebeur as hy sterf. Na die dood is daar geen geleentheid meer om tot bekering te kom nie, daarom moet elke mens voor hy sterf sy saak met die Here regmaak. Daar is net twee eindbestemmings. Hierdie verhaal is deur Jesus self […]