26 Augustus 2007
Jes. 40 & 1 Petr. 1:24-25
Die mens is verganklik; dus moet die mens betyds sy/haar lewe met God regmaak.
God is God en die mens is mens; tog dra Hy ons soos op arendsvlerke. Hy gee telkens vir ons nuwe moed en nuwe krag om voort te gaan. Al wat ons moet doen, is om te buig onder sy Godheid.
(Visited 13 times, 1 visits today)