12 Augustus 2007
Luk. 16:19-31
Die boodskap handel oor wat met ‘n mens gebeur as hy sterf.
Na die dood is daar geen geleentheid meer om tot bekering te kom nie, daarom moet elke mens voor hy sterf sy saak met die Here regmaak. Daar is net twee eindbestemmings. Hierdie verhaal is deur Jesus self vertel. Wie die werklikheid van die hel verwerp, verwerp dus wat Jesus self gesê het. Hierdie verhaal van Jesus is nie ‘n gelykenis nie, maar ‘n werklike gebeurtenis.
(Visited 20 times, 1 visits today)