Ps 44 Help ons teen ons vyande soos vroeër

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 44   HELP ONS TEEN ONS VYANDE – SOOS VROEËR !   Die volk word sonder rede deur vyande vervolg. Hulle was nie afvallig, sodat God hul op so ‘n wyse kon straf nie. Daarom verstaan hulle nie waarom hulle vyande hulle oorwin nie. Nog minder verstaan hulle waarom […]

Ps 42 en 43 Verlange na God en hoop op God

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 42 – 43 VERLANGE NA GOD EN HOOP OP GOD ! Hierdie psalm begin die tweede deel van die psalms, naamlik Psalms 42 – 72. Psalm 42 – 43 was baie waarskynlik een psalm. Die digter was heel moontlik in ballingskap, waar sy vyande hom terg en vra: ”Waar […]

Ps 41 God bly getrou al is vriende ontrou

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 41 AL IS VRIENDE ONTROU, GOD BLY GETROU ! Die psalm sluit aan by die vorige twee en het dieselfde stryd as agtergrond. Dawid was siek en het ‘n skynheilige besoek van vriend(e) ontvang. Die vriend(e) wat altyd naby aan hom was, en mense op wie hy vertrou het, […]