Rom. 15 Om in alle omstandighede te leef soos God wil hê, moet ek vasgeanker wees in sy Woord. Die boodskap is gebring net na die verkiesing in 1994.
Category Archives: Klanklesings
Krag van onselfsugtige gebedslewe
Jak. 4, 5 Nader tot God en Hy sal tot julle nader. Biddeloosheid is net so ‘n groot sonde soos hoerery en moord. Dit is die verbreking van jou gemeenskap met God; jou gemeenskap met God is die hart van christenskap. Biddeloosheid maak jou wêreldsgesind. Is daar gebrokenheid in jou hart?
Is jy gereed vir die dood? Gesprek 1
Joh. 3:16 Hierdie is die eerste van ‘n reeks van 4 gesprekke met Estie Geldenhuys. Ons is nie seker van die tyd waarin hierdie gesprekke plaasgevind het nie – in elk geval na die dood van ons 2 seuns. Tema: Is jy gereed vir die dood?
Is jy gereed vir die dood? Gesprek 2
Ef. 2:1; Ef. 5:4 Hierdie is die tweede gesprek, in ‘n reeks van 4, met Estie Geldenhuys oor die tema: Is jy gereed vir die dood? Ons is nie seker van die tyd waarin hierdie gesprekke praasgevind het nie.
Is jy gereed vir die dood? Gesprek 3
Open. 22:12; 1 Kor. 3:13 Hierdie is die 3de gesprek, in ‘n reeks van 4, met Estie Geldenhuys oor die tema: Is jy gereed vir die dood? Presies wanneer hierdie gesprekke plaasgevind het, is ons nie seker van nie.
Is jy gereed vir die dood? Gesprek 4
Joh. 4:14; 1 Thes. 1:7-9; Rom. 14: 17 Hierdie is die laaste gesprek, in ‘n reeks van 4, met Estie Geldenhuys oor die tema: Is jy gereed vir die dood?
4. Hoe lei die Heilige Gees my?
Week van Gebed: 17 Januarie 2006 Gal. 5:18: Hoe lei die Heilige Gees my?
5. Geestelike stryd en gebed
Ef. 6 Week van Gebed: 18 Januarie 2006 Ef. 6: Geestelike stryd en gebed
1. Is jy seker dat jy gered is?
Week van Gebed: 15 Januarie 2006 Gal. 4: Is jy seker dat jy gered is?
2. As jy lewe deur die Gees, kan jy bid deur die Gees
Week van Gebed: 15 Januarie 2006 Gal. 4 en 5: As jy lewe deur die Gees, kan jy bid deur die Gees