Jak. 4, 5
Nader tot God en Hy sal tot julle nader. Biddeloosheid is net so ‘n groot sonde soos hoerery en moord. Dit is die verbreking van jou gemeenskap met God; jou gemeenskap met God is die hart van christenskap.
Biddeloosheid maak jou wêreldsgesind.
Is daar gebrokenheid in jou hart?
(Visited 155 times, 1 visits today)