BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 53 DIE SONDIGE NATUUR VAN DIE GODDELOSE MENS Hierdie psalm kom grotendeels ooreen met Psalm 14. Tog is daar verskille. Psalm 53 het meer seldsame en kragtige woorde, en die naam van God, ELOHIM, word dwarsdeur gebruik. Die boodskap van die psalm volg op dié van die vorige psalm, […]
Monthly Archives: Mei 2018
Ps 52 God is goed
BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS : Psalm 52 GOD IS GOED het voortdurend stryd teen ongelowige vyande gehad. Hy het gevlug vir Saul en by die priester Agimelek in Nob gekom, en van die toonbrode by hom gekry as padkos vir sy manskappe. Die hoof van die veewagters van Saul, Doëg, was egter ook in die […]
Ps 51 Vergewe my op grond van U genade
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 51 VERGEWE MY OP GROND VAN U GENADE ! Dit is een van die boete-psalms en een van die mooiste psalms. Nadat Dawid moord en owerspel gepleeg het (2 Sam. 12), erken en bely hy nou sy sonde tot in diepte sonder om verskonings te maak. Dawid is hier […]
Ps 50 Ware godsdiens eer God in die praktyk
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : PSALM 50 WARE GODSDIENS EER GOD IN DIE PRAKTYK ! Die vorige psalm was ‘n wysheidspsalm. Hierdie psalm is ‘n profetiese gedig wat aansluit by die boodskap van die profete. Die volk word aangespreek, en selfs ook spesifiek later die goddeloses binne die volk van die Here. Die vorige psalm […]
Ps 49 Moenie op rykdom vertrou nie
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : PSALM 49 MOENIE OP RYKDOM VERTROU NIE Hierdie psalm het ‘n boodskap vir alle volke en vir alle mense van elke volk. Dit is dwaas om op rykdom te vertrou. Net so dwaas is dit om vir ryk mense bang te wees. Materialisme is ‘n universele probleem. Die mens neig […]
Ps 48 God se teenwoordigheid gee veiligheid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 48 GOD SE TEENWOORDIGHEID GEE VEILIGHEID ! Hierdie psalm sluit aan by die vorige, deur God te eer as die veilige Vesting van sy volk, na onlangse verlossing van ‘n gekombineerde aanslag van verskillende konings met hul leërs. Die stad van God se beskerming is God self en nie […]
Ps 47 Gee eer aan die Koning van die nasies
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 47 GEE EER AAN DIE KONING VAN DIE NASIES Hierdie psalm is ‘n lied van oorwinning! As God aan Israel die oorwinning gee teen hul vyande, word die ander nasies gedwing om te erken dat God Koning is oor die hele aarde. Hy is die Allerhoogste en moet deur […]
Ps 46 Hooglied van die geloof
BYBELSTUDIE OOR PSALMS : Psalm 46 DIE HOOGLIED VAN DIE GELOOF! Dié psalm word genoem DIE HOOGLIED VAN DIE GELOOF! Dit is ‘n hoogtepunt in die Bybelse liriek. Dit is ‘n lied oor die betroubaarheid van God, wat maak dat die gelowige veiligheid en vastigheid by Hom alleen vind, ten spyte van alle omstandighede. Selfs […]
Ps 45 Bruilofslied vir die Messias
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 45 BRUILOFSLIED VIR DIE MESSIAS Dié psalm is ‘n lied vir die Koning van die konings se bruilof wat plaasvind saam met sy troonsbestyging. Dit gaan oor ‘n aardse koning wie se skoonheid en heerlikheid groter is as dié van ‘n mens. Die Koning is vir ewig deur God […]