-
Ps 8 Wat is die mens?
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 8 WAT IS DIE MENS? Ps. 8 is ‘n meditatiewe liriek wat handel oor die grootheid van God, soos geopenbaar in die skepping, en in vergelyking daarmee die nietigheid van die mens. Eers praat hy namens “ons”, al die gelowiges, en dan getuig hy van wat hyself…
-
Ps 7 Doen aan my reg
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 7 DOEN AAN MY REG Dawid beleef ook in hierdie Psalm, soos in die voriges, dat hy deur goddelose mense aangeval en vals beskuldig word. Hy stel sy saak eerlik aan die Here en getuig dat hy onskuldig is aan die beskuldigings wat in die openbaar teen hom gemaak…
-
Ps 5 Gebed by die more-offer
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 5 GEBED BY DIE MÔRE-OFFER Hierdie psalm sluit ook aan by die vorige een. Die dringendheid van sy nood dryf Dawid weer tot gebed. Hy gaan op die tyd van die môre-offer in gebed na God. Verse 1 – 4 : Hy vra die Here…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)