Lesings

  • Ps 11 Wees nie kleingelowig nie

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 11 WEES NIE KLEINGELOWIG NIE! Psalm 11 gaan oor kalme vertroue in God in tye van groot gevaar, soos ook in Ps. 7 en 10. Dit gaan weer oor die stryd tussen die gelowige en die ongelowige en God se rol in die beskerming van die gelowige wat op…

  • Ps 9 Danksegging vir groot verlossing

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 9   DANKSEGGING VIR ‘N GROOT VERLOSSING   Psalm 9 en 10 is ‘n eenheid. Psalm 9 is ‘n loflied na redding uit ‘n krisis wat die digter tot by die dood gebring het. Terselfdertyd is dit ook ‘n getuienis oor die betroubaarheid van God in die uitredding van sy…

  • Ps 10 Neem toevlug tot God

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 10 TEEN HOOGMOEDIGE VYANDE NEEM TOEVLUG TOT GOD! Dié psalm is ‘n verlenging van die vorige. Albei die psalms se meeste strofes begin met ‘n opvolgende letter van die alfabet wat vanaf Ps. 9 deurloop na Ps. 10. Waarskynlik was dit oorspronklik een psalm. Albei psalms gaan oor die…

(Visited 2 646 times, 1 visits today)