-
Ps 12 Leuens heers by mense; God is waarheid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS – Psalm 12 LEUENS HEERS ONDER DIE MENSE; GOD IS WAARHEID Dié psalm handel oor die sondige natuur van die mens, wat in sondige planne en dade na vore kom, en dit vir die regverdige moeilik maak om uit te hou te midde van soveel bedrog en oneerlikheid. Die volk van…
-
Ps 13 Gebedsvertroue van Dawid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS – Psalm 13 GEBEDSVERTROUE VAN DAWID Dié psalm gaan oor gebedsvertroue wat na vore kom in direkte gebedsworsteling met die Here self, tot daar deurgebid is en die bidder oorgaan in lofprysing. Dit was een van Dawid se groot geestelike geheime dwarsdeur sy hele lewe. Die druk van sy teenstanders het…
-
Ps 14 Goddeloosheid van die mens
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS – Psalm 14 GODDELOOSHEID VAN DIE MENS Die mens is in sy wese sondig en goddeloos. Dit is sy natuurlike geaardheid. Daarom redeneer baie van hulle God uit hul lewens uit, leef dan soos hulle wil en vervolg selfs die volk van God. Die Here is egter vír die regverdiges en…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)