-
Ps 15 Wie mag vertoef in U tent, o Here?
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 15 WIE MAG VERTOEF IN U TENT, O HERE? Die hoogste begeerte wat ‘n mens kan hê, is om in God se teenwoordigheid te kom en daar te bly. Weens die sondeval is dit onmoontlik. God is heilig en geen onreine kan in sy teenwoordigheid kom en bly leef…
-
Ps 16 God die hoogste goed
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 16 GOD DIE HOOGSTE GOED Vers 1-4: God is Dawid se vertroue en vervulling. Hy stel nie in afgode belang nie, want die Here self is vir hom meer as alles wat die wêreld hom kan bied. Hy vertrou op die Here vir sy veiligheid, terwyl sy lewe bedreig…
-
Ps 17 Gebed om redding
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 17 GEBED OM REDDING Hierdie psalm gaan weer oor die harde werklikheid van vervolging en verdrukking deur die goddelose. In die OT was die geestelike oorlog ook ‘n fisiese oorlog omdat dit daar nog gegaan het oor die fisiese volk van God wat bewaar moes bly, sodat die Messias…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)