-
Ps 18 Danklied na die oorwinning
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 18 DANKLIED NA DIE OORWINNING Dié lied word ook in 2 Sam. 22 aangetref. Dawid is deur die Here gered uit lewensgevaar. Hy is weer veilig en verklaar sy liefde en lof aan die Here. Hy dien die Here en lewe gehoorsaam aan Hom. Daarom gee God aan hom…
-
Ps 20 Gebed vir die koning as hy optrek in die stryd
BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 20 GEBED VIR DIE KONING AS HY OPTREK IN DIE STRYD Dié psalm handel oor gebed voor ‘n oorlog, waarin die koning die bedeiging met gebed tegemoet gaan. Die volk bid saam met die koning in wisselsang. Die lied geld vir alle konings wat só op die Here vertrou.…
-
Ps 19 Openbaring in natuur en Skriftuur
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 19 OPENBARING IN NATUUR EN SKRIFTUUR Die heerlikheid van God word geopenbaar in die natuur en in die Skrif. Die natuur praat sonder woorde terwyl die Woord van die Here woorde gebruik. In die natuur openbaar God Hom as Elohim en in die woord (wet) as Jahweh. El beteken…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)