-
Ps 23 Die Here is my Herder
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: PSALM 23 DIE HERE IS MY HERDER Die Here, die Verbondsgod, is Dawid se Herder. Hy is die een wat lewe in Homself het en dus alle vorms van lewe skep. Daarom kan Hy in alles voorsien. Omdat Hy in alles voorsien, sal sy kind niks kortkom nie. Hy sal hom…
-
Ps 24 Die Here is die magtige Koning
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 24 DIE HERE IS DIE MAGTIGE KONING Dié Psalm is moontlik gedig toe die ark oorgebring is van die huis van Obed-Edom na Jerusalem nadat Dawid die stad verower het (2 Sam. 6). God woon in Sion, daarom hoort die ark daar. Tog is Hy Skepper van die hele…
-
Ps 25 Vergewing en bewaring
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 25 VERGEWING EN BEWARING Dié psalm is in die styl van akrostigi geskryf, hoewel ‘n gebroke vorm daarvan. Elke vers begin met ‘n letter van die Hebreeuse alfabet. Dit is in vele opsigte ‘n voortsetting van die vorige psalm. Dawid se siel word op die Here gerig. Dit spreek…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)