-
Ps 22 My God waarom het U my verlaat?
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 22 MY GOD, WAAROM HET U MY VERLAAT? In hierdie Psalm gaan die aanslag teen Dawid verder as die vorige kere. Die Here wag ook langer voor Hy uitred. Daarom brul hy soos ‘n leeu, roep hy aanhoudend om uitredding. Daar is geen antwoord van God se kant af…
-
Ps 23 Die Here is my Herder
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: PSALM 23 DIE HERE IS MY HERDER Die Here, die Verbondsgod, is Dawid se Herder. Hy is die een wat lewe in Homself het en dus alle vorms van lewe skep. Daarom kan Hy in alles voorsien. Omdat Hy in alles voorsien, sal sy kind niks kortkom nie. Hy sal hom…
-
Ps 24 Die Here is die magtige Koning
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 24 DIE HERE IS DIE MAGTIGE KONING Dié Psalm is moontlik gedig toe die ark oorgebring is van die huis van Obed-Edom na Jerusalem nadat Dawid die stad verower het (2 Sam. 6). God woon in Sion, daarom hoort die ark daar. Tog is Hy Skepper van die hele…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)