Lesings

  • Sal jou werk staande bly?

    1 Kor 3 1 Kor. 3 Hierdie preek is in Stampriet gepreek, Junie 1982 s_02___sal_jou_werk_staande_bly.mp3

  • Ps 27: Die Here is my lig en my heil!

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 27   DIE HERE IS MY LIG EN MY HEIL!   Dié psalm is weer ‘n uitdrukking van geloof en vertroue op die Here in tye van bedreiging en gevaar. Dit is ook die uitdrukking van die digter se persoonlike begeerte na intieme gemeenskap met God. Die bedreiginge van…

  • Ps 26 Dink aan my opregtheid Deel 2

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 26 (Deel 2)   DINK AAN MY OPREGTHEID!   Dawid word aangeval en beskuldig dat hy nie reg lewe nie, en dat hy net sekere vriende het. Hulle bevraagteken die egtheid van sy verhouding met die Here, sy sosiale omgang met mense en sy aanbidding tot die Here. Hy getuig…

(Visited 2 646 times, 1 visits today)