Lesings

  • Ps 31 Verlos my want my tye is in U hand

    BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS: Psalm 31 TEMA: VERLOS MY, WANT MY TYE IS IN U HAND Dawid se lewe is ‘n lewe van stryd en oorlog ter wille van die Here. Hy is God se volk se koning en word voortdurend bedreig deur God se vyande. Hulle is samesweerders wat hom voortdurend beskinder en planne…

  • Ps 32 Getuienis oor die vreugde van skuldvergifnis

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 32 GETUIENIS OOR DIE VREUGDE VAN SKULDVERGIFNIS Hierdie psalm is die persoonlike getuienis van ‘n gelowige wat vir ‘n tyd lank in sonde en afvalligheid gelewe het, en die gebrek aan vrede en vreugde, wat dit meebring, baie intens beleef het. Sy skuldige gewete het hom dag en nag…

  • Ps 33 Die Here sorg

    BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 33 DIE HERE SORG Die psalm begin met ses strofes en eindig met ses strofes. Tussenin is vier stelle van agt strofes. Die twee stelle van ses strofes aan die begin en aan die einde handel albei oor blydskap in die Here. Die volk moet die Here loof en…

(Visited 2 646 times, 1 visits today)