-
Ps 32 Getuienis oor die vreugde van skuldvergifnis
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 32 GETUIENIS OOR DIE VREUGDE VAN SKULDVERGIFNIS Hierdie psalm is die persoonlike getuienis van ‘n gelowige wat vir ‘n tyd lank in sonde en afvalligheid gelewe het, en die gebrek aan vrede en vreugde, wat dit meebring, baie intens beleef het. Sy skuldige gewete het hom dag en nag…
-
Ps 33 Die Here sorg
BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 33 DIE HERE SORG Die psalm begin met ses strofes en eindig met ses strofes. Tussenin is vier stelle van agt strofes. Die twee stelle van ses strofes aan die begin en aan die einde handel albei oor blydskap in die Here. Die volk moet die Here loof en…
-
Ps 28 Gebed om verlossing
BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 28 GEBED OM VERLOSSING Hierdie psalm is, net soos die vorige twee psalms, ‘n gebed om verlossing van dreigende doodsgevaar. Die digter wil nie deur die goddeloses omkom nie. Nie omdat hy bang is vir die dood nie, maar omdat mense dan sal dink dat hy self…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)