-
Ps 38 Vergewe my en genees my
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 38 VERGEWE MY EN GENEES MY Dawid is oortuig dat sy siekte die tugtiging van die Here op sy sonde is. Siekte is nie altyd ‘n straf op sonde nie. Dikwels het dit maar net te doen met die feit dat ons deel het aan die verganklik-heid en…
-
Ps 39 Gee vir my kwaliteitlewe
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 39 Gee vir my ‘n lewe van kwaliteit Dawid het uit sy siekte, wat in Psalm 38 beskryf word, geleer dat sy lewe verganklik en nietig is. Juis daarom wil hy vir God laat dink aan sy broosheid, sodat Hy nie aanhou om hom so te tugtig dat die…
-
Ps 40 God is getrou in nood
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 40 GOD IS GETROU IN NOOD Dié psalm is ‘n samevattende getuienis oor wat Dawid oor God beleef en geleer het in tye van nood. Dit handel oor die feit dat die gelowige, wat op God vertrou, Hom as betroubaar sal beleef. Dawid word dan ook ‘n…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)