-
Ps 34 Die Here beskerm die gelowige
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 34 DIE HERE BESKERM DIE GELOWIGE! Dié psalm is ook in alfabetiese volgorde geskryf, soos Psalm 25. Dit bestaan hoofsaaklik uit twee dele. Die eerste deel handel oor die ondervinding van uitredding uit ‘n lewensgevaarlike krisis, en die tweede deel oor wat ons daaruit kan leer. Dawid het, op vlug…
-
Ps 35 Here stry teen my vyande
BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS: Psalm 35 HERE STRY TEEN MY VYANDE ! Hierdie is weer ‘n psalm van gebed om verlossing van die digter se vyande. Die psalm bestaan uit drie dele, waarin Dawid bid om ‘n ingryping van God en optrede teen sy vyande, die rede waarom hy nie sy vyande se aanvalle verdien…
-
Ps 36 Eienskappe van goddelose teenoor God
BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS: Psalm 35 HERE STRY TEEN MY VYANDE ! Hierdie is weer ‘n psalm van gebed om verlossing van die digter se vyande. Die psalm bestaan uit drie dele, waarin Dawid bid om ‘n ingryping van God en optrede teen sy vyande, die rede waarom hy nie sy vyande se aanvalle verdien…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)