-
Ps 41 God bly getrou al is vriende ontrou
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 41 AL IS VRIENDE ONTROU, GOD BLY GETROU ! Die psalm sluit aan by die vorige twee en het dieselfde stryd as agtergrond. Dawid was siek en het ‘n skynheilige besoek van vriend(e) ontvang. Die vriend(e) wat altyd naby aan hom was, en mense op wie hy vertrou het,…
-
Ps 42 en 43 Verlange na God en hoop op God
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 42 – 43 VERLANGE NA GOD EN HOOP OP GOD ! Hierdie psalm begin die tweede deel van die psalms, naamlik Psalms 42 – 72. Psalm 42 – 43 was baie waarskynlik een psalm. Die digter was heel moontlik in ballingskap, waar sy vyande hom terg en vra: ”Waar…
-
Ps 34 Die Here beskerm die gelowige
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 34 DIE HERE BESKERM DIE GELOWIGE! Dié psalm is ook in alfabetiese volgorde geskryf, soos Psalm 25. Dit bestaan hoofsaaklik uit twee dele. Die eerste deel handel oor die ondervinding van uitredding uit ‘n lewensgevaarlike krisis, en die tweede deel oor wat ons daaruit kan leer. Dawid het, op vlug…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)