-
Ps 49 Moenie op rykdom vertrou nie
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : PSALM 49 MOENIE OP RYKDOM VERTROU NIE Hierdie psalm het ‘n boodskap vir alle volke en vir alle mense van elke volk. Dit is dwaas om op rykdom te vertrou. Net so dwaas is dit om vir ryk mense bang te wees. Materialisme is ‘n universele probleem. Die mens neig…
-
Ps 50 Ware godsdiens eer God in die praktyk
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : PSALM 50 WARE GODSDIENS EER GOD IN DIE PRAKTYK ! Die vorige psalm was ‘n wysheidspsalm. Hierdie psalm is ‘n profetiese gedig wat aansluit by die boodskap van die profete. Die volk word aangespreek, en selfs ook spesifiek later die goddeloses binne die volk van die Here. Die vorige psalm…
-
Ps 41 God bly getrou al is vriende ontrou
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 41 AL IS VRIENDE ONTROU, GOD BLY GETROU ! Die psalm sluit aan by die vorige twee en het dieselfde stryd as agtergrond. Dawid was siek en het ‘n skynheilige besoek van vriend(e) ontvang. Die vriend(e) wat altyd naby aan hom was, en mense op wie hy vertrou het,…
Lesings
(Visited 2 647 times, 1 visits today)