-
Ps 46 Hooglied van die geloof
BYBELSTUDIE OOR PSALMS : Psalm 46 DIE HOOGLIED VAN DIE GELOOF! Dié psalm word genoem DIE HOOGLIED VAN DIE GELOOF! Dit is ‘n hoogtepunt in die Bybelse liriek. Dit is ‘n lied oor die betroubaarheid van God, wat maak dat die gelowige veiligheid en vastigheid by Hom alleen vind, ten spyte van alle omstandighede. Selfs…
-
Ps 47 Gee eer aan die Koning van die nasies
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 47 GEE EER AAN DIE KONING VAN DIE NASIES Hierdie psalm is ‘n lied van oorwinning! As God aan Israel die oorwinning gee teen hul vyande, word die ander nasies gedwing om te erken dat God Koning is oor die hele aarde. Hy is die Allerhoogste en moet deur…
-
Ps 48 God se teenwoordigheid gee veiligheid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 48 GOD SE TEENWOORDIGHEID GEE VEILIGHEID ! Hierdie psalm sluit aan by die vorige, deur God te eer as die veilige Vesting van sy volk, na onlangse verlossing van ‘n gekombineerde aanslag van verskillende konings met hul leërs. Die stad van God se beskerming is God self en nie…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)