Lesings

  • Ps 59 God is my veilige Vesting

    BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 59 GOD IS MY VEILIGE VESTING Psalm 59 vertel van die gedurige stryd wat Dawid teen Saul gehad het terwyl hy nie vir Saul enige rede gegee het om hom dood te maak nie. Saul vervolg Dawid in ‘n aanhoudende waansinnige vasbeslotenheid om hom uit die weg te ruim…

  • Ps 60 Gebed en vertroue na neerlaag

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 60 GEBED EN VERTROUE NA NEERLAAG ! Psalm 60 handel oor ‘n ervaring van neerlaag tydens gevegte teen die Arameërs van Mesopotamië, sowel as dié van Soba. Terwyl Dawid teen hulle geveg het, het die Edomiete agter sy rug ingekom en groot skade aangerig aan die jong koninkryk. Dawid…

  • Ps 45 Bruilofslied vir die Messias

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 45 BRUILOFSLIED VIR DIE MESSIAS Dié psalm is ‘n lied vir die Koning van die konings se bruilof wat plaasvind saam met sy troonsbestyging. Dit gaan oor ‘n aardse koning wie se skoonheid en heerlikheid groter is as dié van ‘n mens. Die Koning is vir ewig deur God…

(Visited 2 646 times, 1 visits today)