-
Ps 98 Sing tot eer van die regverdige Koning
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 98 SING TOT EER VAN DIE REGVERDIGE KONING! psalm gaan nog steeds oor die regverdige Koning van Israel en is baie soortgelyk aan Psalm 96. Hy is meer as net Koning van Israel. In sy verhouding met Israel openbaar Hy Hom aan al die nasies as Koning van die…
-
Ps 99 Buig voor die heilige Koning
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 99 BUIG VOOR DIE HEILIGE KONING ! Jahweh is Koning! Hy is heilg en regverdig! Hy is groot bo almal! Dít is die duidelike boodskap van dié psalm. Daarom moet hy “verhoog” word. Hy moet erken word vir wie Hy is. Sy groot en ontsagwekkende Naam moet geloof word.…
-
Ps 100 Juig voor die Here
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 100 JUIG VOOR DIE HERE! Hierdie psalm is die finale koningspsalm, en is deur die vroeë kerk in die môre gesing. Die hele aarde word opgeroep om die Here te loof en Hom die lof en eer te gee wat Hom toekom. Die Here self, as Koning, is die…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)