-
Ps 99 Buig voor die heilige Koning
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 99 BUIG VOOR DIE HEILIGE KONING ! Jahweh is Koning! Hy is heilg en regverdig! Hy is groot bo almal! Dít is die duidelike boodskap van dié psalm. Daarom moet hy “verhoog” word. Hy moet erken word vir wie Hy is. Sy groot en ontsagwekkende Naam moet geloof word.…
-
Ps 100 Juig voor die Here
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 100 JUIG VOOR DIE HERE! Hierdie psalm is die finale koningspsalm, en is deur die vroeë kerk in die môre gesing. Die hele aarde word opgeroep om die Here te loof en Hom die lof en eer te gee wat Hom toekom. Die Here self, as Koning, is die…
-
Ps 101 Die regverdige Koning
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 101 DIE REGVERDIGE KONING ! Dawid regeer volgens die goedheid en die reg van die Here! Hy eer God omdat Hy goed en regverdig is. Hierdie twee eienskappe van God gaan altyd saam. Liefde en geregtigheid kan nie sonder mekaar bestaan nie; anders is dit valse liefde of valse…
Lesings
(Visited 2 647 times, 1 visits today)