Week van Gebed 1 – Eienskappe van die geestelike mens

16 Januarie 2011 Rom. 6 Die mens wat God in die Gees dien, en so ‘n geestelike mens geword het, sal sekere eienskappe na vore bring.  Die mees basiese beginsel waarvolgens hy sal leef, is om die leiding van die Heilige Gees oomblik na oomblik te soek en te gehoorsaam.  Dit sal sy daaglikse ingesteldheid […]