Klanklesings

  • Die roepstem van God (doopdiens)

    7 Julie 2007 Rom. 8:29-30 God roep die mens, regverdig hom en verheerlik hom vanuit sy ewige uitverkiesing en vaste bepaling, volgens sy ewige raad.  Die mens se redding is dus alles uit God.  Hy roep ons om ons harte en gedagtes te verander.  Hy roep sondaars tot bekering.  As Hy roep, moet ons antwoord.

  • Radikale genade

    17 Junie 2007 Luk. 9:57-62,  14:25-35

  • Regverdige genade

    10 Junie 2007 Eseg. 33:1-20  &  Rom. 11:11-24

(Visited 6 048 times, 1 visits today)