-
Gedenkdiens Ds Etienne Maritz
Open. 14:13 Gedenkdiens deur ds. Danie Steyn by die afsterwe van ds. Etienne Maritz te Koppies. NG Gemeente Koppies Weltevrede
-
Gedenkdiens van ds Etienne Maritz
Rom. 1:16-17 Dr. Bennie Mostert is die prediker by die begrafnisdiens. Ds. Johan Botha doen die bedankings. Mari Grové sing die lied aan die einde.
-
Kom, maak jou verbond met die Here vas
Jes. 55:1-13 Hierdie was Etienne se heel laaste preek, ‘n nagmaalsdiens – Nov. 2016
(Visited 6 048 times, 1 visits today)