4 November 2007 2 Kor. 6:1 – 7:1
Category Archives: Klanklesings
Egte godsdiens
2 November 2007 Rom. 12:1-11
Geestelike godsdiens teenoor vormgodsdiens
21 Oktober 2007 1 Kor. 1 & 2 Die opvolg van hierdie boodskap is “Egte godsdiens”.
Ware godsdiens en valse godsdiens
14 Oktober 2007 Joh. 4 Ware aanbidders aanbid God in Gees en in waarheid.
Dra dan vrugte wat by die bekering pas
Mat. 3 Groeikonferensie 2007 (23 September 2007)
Die Heilige Gees laat ons leef en volhard in Christus
Joh 14 & 16 Groeikonferensie 2007 (22 September 2007)
Uitnodiging na die bruilof van die Lam (Nagmaalsdiens)
16 September 2007 Mat. 22:1-14
Die Rots Jesus (gr. 12-diens)
9 September 2007 Luk. 6:46-49
Oesfees 2007: Die Here is God
26 Augustus 2007 Jes. 40 & 1 Petr. 1:24-25 Die mens is verganklik; dus moet die mens betyds sy/haar lewe met God regmaak. God is God en die mens is mens; tog dra Hy ons soos op arendsvlerke. Hy gee telkens vir ons nuwe moed en nuwe krag om voort te gaan. Al wat ons […]
Lewe na die dood.
12 Augustus 2007 Luk. 16:19-31 Die boodskap handel oor wat met ‘n mens gebeur as hy sterf. Na die dood is daar geen geleentheid meer om tot bekering te kom nie, daarom moet elke mens voor hy sterf sy saak met die Here regmaak. Daar is net twee eindbestemmings. Hierdie verhaal is deur Jesus self […]