Gaan verkondig die koningskap van Jesus

Deel hierdie boodskap op sosiale media!

15 Mei 2008

Hand. 1

Jesus is die Koning van sy koninkryk.  Daarvoor roep Hy betroubare getuies om in die krag van die Heilige Gees van sy koningskap te getuig.

(Visited 20 times, 1 visits today)