Venster op die ewigheid Posted on 11 Mei 200817 September 2019 by Trudie Martiz Deel hierdie boodskap op sosiale media!11 Mei 2008 Luk. 16:19-31 Elke mens moet voorberei vir die ewigheid. ‘n Mens kan seker weet dat hy gereed is as God hom/haar kom haal. Jy moet voor die tyd jou saak regmaak met God. Is jy gereed? (Visited 35 times, 1 visits today)